Jan-van-wyk-logo

 

 

So we have the prophetic word made more sure, to which you do well to pay attention as to a lamp shining

in a dark place, until the day dawns and the morning star arises in your hearts (2 Pet 1:19)

WELKOM

Oorspronklik gestig deur Dr Jan van Wyk in 2003 as Nikos Eindtydbediening, 'n inter-kerklike reisende evangelisasie en leringsbediening, het die Corona Virus-pandemie en nasionale inperkings van 2020, alle verdere reise, nasionaal en internasionaal, onmoontlik gemaak. Tydens die inperking het die Heilige Gees ons gelui om deur middel van sosiale media mense te bedien, waarvoor ons dankbaar is. Later, en na ernstige gebed, het die Here vir my en my eggenote, Marietha, gelei om die bediening se naam na - JVW MINISTRIES te verander. Danksy sosiale media het ons 'n nuwe manier gehad om mense met God se woord te bereik en te bedien. Ons loof God dat Hy ons in hierdie nuwe area van bediening gelei het. Ons sal jou op hoogte hou namate hierdie metodes geleidelik aangewend word en hoe jy daarby betrokke kan raak. 

welcome

Originally founded by Dr Jan van Wyk in 2003 as Nikos End Time Ministry, a cross-denominational traveling evangelistic/teaching ministry, the Corona Virus pandemic and national lockdown of 2020, limited travelling nationally and internationally. During the lockdown the Holy Spirit led us to reach others via social media, for which we are thankful. Later and after serious prayer, my wife, Marietha, and I, felt led by the Lord to rename our ministry. It was then that we changed the name to JVW MINISTRIES.  Thanks to social media we had a new way of reaching others - and we praise God for leading and guiding us into this new area of ministry. We will keep you updated as these methods are progressively employed and how you can get involved.    

AREAS VAN BEDIENING

OGGEND OORDENKING

Dr Jan se Oggend Oordenking word elke dag per stemnota op Whatsapp na luisteraars oor die wêreld gestuur. Kry dit GRATIS op jou foon deur jou naam na 082 893 7053 te stuur. 

OGGEND OORDENKING Dr Jan se Oggend Oordenking word elke dag per stemnota op Whatsapp na luisteraars oor die wêreld gestuur. Kry dit GRATIS op jou foon deur jou naam na 082 893 7053 te stuur. 

DIS OK OM TE VRA

Dr Jan beantwoord luisteraars se Bybelvrae per stemnota op whatsapp en plaas die antwoorde ook op You Tube onder Dr Jan van Wyk - DIS OK OM TE VRA. Stuur jou vrae na admin@jvwministries.co.za

DIS OK OM TE VRA Dr Jan beantwoord luisteraars se Bybelvrae per stemnota op whatsapp en plaas die antwoorde ook op You Tube onder Dr Jan van Wyk - DIS OK OM TE VRA. Stuur jou vrae na admin@jvwministries.co.za

GEBED VIR SIEKES

Ons glo dat Jesus Christus is die Groot Geneesheer en glo dat Hy steeds enige siekte kan genees. As jy siek is stuur jou naam en foon nommer na ons per Whatsapp - na 082 893 7053. 

GEBED VIR SIEKES Ons glo dat Jesus Christus is die Groot Geneesheer en glo dat Hy steeds enige siekte kan genees. As jy siek is stuur jou naam en foon nommer na ons per Whatsapp - na 082 893 7053. 

RAAK BETROKKE

Ontvang die Oggend Oordenking - Stuur jou Bybelvrae - Siek? Ons bid vir jou

slide-ons-oggend-oord-copy
slide-ons-oggend-oord-copy
slide-ons-oggend-oord-copy

OTHER subjects Dr Jan teaches on

Click on Photos for enlarged view

bible doctrines
family life
father in gods image
father in gods imagerefresh maariage
gifts
life after death
pentecost
regeneration
woman to gods heart

End Time DVD Set

Order Now -More than 5 Hours of teaching

Adv-dvd-set

Order DVD Here

Complete and submit

For Bookings and More Info

Visit our Information and Guidelines page

On the "Information and Guidelines" page you will learn more about the advantages of having special services as well as Dr Jan’s commitmitment to you. Click here to read more.

ONTMOET DR JAN EN MARIETHA

Dr Jan en Marietha van Wyk

Ons-webpage

Jan was van ‘n jong ouderdom bewus van God se roeping op sy lewe en nadat hy in 1977 sy teologiese opleing by die Volle Evangelie Kerk van God in SA voltooi, betree hy die voltydse bediening. Hy bedien sewe plaaslike gemeentes as presiderende leraar en in die tyd  registreer hy as student by die Teologiese Fakulteit van die Universiteit van SA (UNISA). Na voltooiing van sy studies word die graad Doktor in Teologie (D.Th)  aan hom toegeken. In 2003 het God Jan belas met die taak om die naderende wederkoms van Koning Jesus wêldwyd te beklemtoon en dit het uiteindelik gelei tot die bediening wat vandag bekendstaan as JVW MINISTRIES.

Dr Jan en Marietha woon in Jeffreysbaai en dit is van hier dat hulle dmv sosiale media mense oor die wêreld met God se woord bedien.

Our Aim

To proclaim the gospel of Jesus Christ

OUR AIM is to make Christ known through evangelistic and teaching outreaches. We are:

  • Empowering and enabling men, women and youth to maximise their potentials.
  • Glorifying God and enjoying Him as we seek to obey His commands to us as individuals and as part of the church.
  • Doing this by understanding and applying Scripture through the help of the Holy Spirit
  • Breaking barriers between cultures.
  • Evangelism is a priority and we long that Christ should be made known to all people in obedience to the Great commission

Let US HELP

Grow your Church

Web-growp1

For Afrikaans Followers

OGGEND OORDENKING

Dr Jan stuur elke oggend 'n "Voicemail" per whatsapp uit. Talle getuienisse is reeds ontvang van wat die Here deur hierdie bediening vir individuele persone en gesinne gedoen het.  Dit is 'n gratis bediening en indien jy dit ook wil ontvang klik op OORDENKINGS/BYBELVRAE.  

prayer

Contact Form:

Contact Form

Contact us:

Tel and address detail:

JVW Ministries
55 Beefwood Crescent
Jeffreys Bay
6330

Mobile:+27 82 893 7053

Office: +27  (0)42 296 0175 
Email:  admin@jvwministries.co.za  info@nikosministry.co.za

OK / Close